AFI's 100 Years... 100 Movies

AFI's 100 Years... 100 Movies ("100 jaar... 100 films") is 'n lys van die 100 beste Amerikaanse rolprente soos vasgestel deur die Amerikaanse Filminstituut (AFI).

Die lys het ontstaan deur 'n opname te maak onder meer as 1 500 kunstenaars en invloedryke mense uit die filmbedryf. Die lys is in 1998 gepubliseer.

Die aankondiging van die lys is deur Jodie Foster gemaak.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search